For Sale
P.O.A.
Back

Ventersdorp, Ventersdorp | Ref: 13602477

761ha Plaas te koop met Lodge waarvan 80ha toegespan is, 300ha lande, 340ha hoofsaaklik vlei weidings. 3 Woonhuise op die plaas waarvan 1 op gedeelte is waar lodge is. Van die 340ha weiding het alle kampe water, een kamp het vlei water suipings. 300ha lande is goeie sand-leem grond. Lodge met 120ha waarvan 80ha toegespan is met wilds heining. Bees hantering geriewe is op lodge gedeelte van die plaas.

Lodge bestaan uit die volgende : 4 houthuisies, 5 baie mooi chalets, afsonderlike ablusie blokke, 1 groot saal, toegerus met yskaste en vrieskaste. Stel van 100 borde met eetgerei. Lekker groot swembad met braai geriewe. Kragpunte vir 4 tot 6 karavane, asook 3 bos karavaan staanplekke. Volledige kroeg en braai Lapa's, groot borrelbad, restaurant plus volledige kombuis met stowe, yskaste, en alle toerusting. Meubels ingesluit. Lodge word as lopende saak verkoop.

Woonhuis op lodge gedeelte - 4 slaapkamers met dubbel geriewe, 7 motorhuise en ook buitegeboue, vleiskamer met koelkas.

Wild tans op plaas bestaan uit: 12 Rooibokke, Springbokke ongeveer 30, Blesbokke ongeveer 40, 6 Swartwildebeeste, 6 Zebras, 6 Takbokke, 1 Eland bul.

Verkoopprys is BTW uitgesluit en kommissie ingesluit.

Features

  • Ha

Anton Meyer

Office: 0822550253
Cell: 0827744386
Fax: 0866760345
View my Properties

Daniël Crous Auctioneers

Office: (012) 362-8137
Fax: 0866760345

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)